Wedstrydbeamptes

Welkom by die spesialisasierigting Wedstrydbeamptes

Die aanlyn modules in hierdie rigting:

  • stel jou bekend aan die werk van wedstrydbeamptes
  • ontwikkel jou analitiese vaardighede en help jou om meer objektief na wedstryde (en wedstrydbeamptes) te kyk
  • gee aan die kantlynpersoneel wat vir die tegniese area verantwoordelik is, 'n oorsig oor die nodige

Ons beveel aan dat alle wedstrydbeamptes die inleidende module voltooi voordat hulle die kontakkursusse vir wedstrydbeamptes bywoon.

Modules beskikbaar in ander tale

Alle modules behoort in Engels, Frans en Spaans beskikbaar te wees, met talle beskikbaar in verskeie ander tale. Indien 'n module nie in jou taal beskikbaar is nie, probeer asseblief 'n ander taal.

Introduction to Match Officiating (Pre-Level 1)
Introduction to Assistant Refereeing
Match Observation Programme
Technical Zone Programme
Face-to-face courses and accreditations