3 Span

Onder 19

Byvoeging:

Indien 'n span 22 spelers nomineer, moet hulle minstens ses spelers hê war in die voorry kan speel, sodat 'n plaasvervanger vir die loskopstut, haker en vaskopstut gedek word.

Byvoeging:

3.35 'n Speler wat (takties) vervang is, mag enige beseerde speler vervang.